Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997

please do not remove empty parameters (see the template documentation).
Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 by Regering van Suid-Afrika

Inleiding en inhoudsopgawe

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997

[GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997]
[DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998]
(Tensy anders vermeld)

(Engelse teks deur die President geteken)

soos gewysig by

Wysigingswet op Basiese Diensvoorwaardes 11 van 2002
Wet op Intelligensiedienste 65 van 2002
Wet op Electronic Communications Security (Pty) Ltd 68 van 2002
Algemene Wysigingswet op Intelligensiewette 52 van 2003

WET

Om uitvoering te gee aan die reg op billike arbeidspraktyke bedoel in artikel 23 (1) van die Grondwet deur voorsiening te maak vir die reëling van basiese diensvoorwaardes en dit te vestig; en daardeur te voldoen aan die verpligtinge van die Republiek as 'n lidland van die Internasionale Arbeidsorganisasie; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.

INHOUDSOPGAWE

HOOFSTUK EEN

WOORDOMSKRYWING, DOEL EN TOEPASSING VAN HIERDIE WET
1. Woordomskrywing
2. Doel van hierdie Wet
3. Toepassing van hierdie Wet
4. Insluiting van bepalings in dienskontrakte
5. Hierdie Wet nie deur ooreenkomste geraak nie

HOOFSTUK TWEE

REËLING VAN WERKTYD
6. Toepassing van hierdie Hoofstuk
7. Reëling van werktyd
8. Uitleg van dag
9. Gewone werkure
10. Oortyd
11. Saamgeperste werkweek
12. Berekening van gemiddelde werkure
13. Vasstelling van werkure deur Minister
14. Etenspouses
15. Daaglikse en weeklikse rustye
16. Betaling vir werk op Sondae
17. Nagwerk
18. Openbare vakansiedae

HOOFSTUK DRIE

VERLOF
19. Toepassing van hierdie Hoofstuk
20. Jaarlikse verlof
21. Betaling vir jaarlikse verlof
22. Siekteverlof
23. Bewys van ongeskiktheid
24. Toepassing op beroepsongelukke of -siektes<
25. Kradhamverlofde uma pessoa
26. Beskerming van werknemers voor en na geboorte van 'n kind
27. Verlof vir gesinsverantwoordelikheid

HOOFSTUK VIER

BESONDERHEDE VAN DIENS EN BESOLDIGING
28. Toepassing van hierdie Hoofstuk
29. Skriftelike besonderhede van diens
30. Verwittiging van werknemers van hulle regte
31. Hou van rekords
32. Betaling van besoldiging
33. Inligting oor besoldiging
34. Aftrekkings en ander handelinge betreffende besoldiging
34A. Betaling van bydraes aan voordeelfondse [A. 34A ingevoeg by a. 6 van Wet 11 van 2002.]
35. Berekening van besoldiging en lone

HOOFSTUK VYF

DIENSBEËINDIGING
36. Toepassing van hierdie Hoofstuk
37. Kennisgewing van diensbeëindiging
38. Betaling in plaas van kennisgewing
39. Werknemers in akkommodasie deur werkgewer verskaf
40. Betalings by beëindiging
41. Skeidingsloon
42. Dienssertifikaat

HOOFSTUK SES

VERBOD OP INDIENSNEMING VAN KINDERS EN DWANGARBEID
43. Verbod op indiensneming van kinders
44. Indiensneming van kinders van 15 jaar of ouer
45. Mediese ondersoeke
46. Verbiedinge
47. Bewys van ouderdom
48. Verbod op dwangarbeid

HOOFSTUK SEWE

WYSIGING VAN BASIESE DIENSVOORWAARDES
49. Wysiging deur ooreenkoms
50. Wysiging deur Minister<

HOOFSTUK AGT

SEKTORALE VASSTELLINGS
51. Sektorale vasstelling
52. Ondersoek<
53. Doen van ondersoek
54. Opstel van verslag
55. Doen van sektorale vasstelling
56. Geldigheidsduur van sektorale vasstelling
57. Regsgevolge van sektorale vasstelling
58. Werkgewer moet 'n afskrif van sektorale vasstelling hou

HOOFSTUK NEGE

KOMMISSIE VIR DIENSVOORWAARDES
59. Instelling en werksaamhede van Kommissie vir Diensvoorwaardes
60. Samestelling van Kommissie
61. Openbare verhore
62. Verslag deur Kommissie

HOOFSTUK TIEN MONITERING, AFDWINGING EN GEREGTELIKE VERRIGTINGE

63. Aanstelling van arbeidsinspekteurs
64. Werksaamhede van arbeidsinspekteurs
65. Betredingsbevoegdhede
66. Bevoegdhede om te ondervra en te ondersoek
67. Samewerking met arbeidsinspekteurs
68. Verkryging van onderneming
69. Nakomingsbevel
70. Beperkings
71. Besware teen nakomingsbevel
72. Appèlle teen bevel van Direkteur-generaal
73. Bevel kan bevel van Arbeidshof gemaak word
74. Samevoeging van verrigtinge
75. Betaling van rente
76. Bewys van nakoming
77. Jurisdiksie van Arbeidshof
77A Bevoegdhede van Arbeidshof [A. 77A ingevoeg by a. 19 van Wet 11 van 2002.]
78. Regte van werknemers
79. Beskerming van regte
80. Prosedure vir geskille
81. Bewyslas

HOOFSTUK ELF

ALGEMEEN
82. Tydelike werkverskaffingsdienste
83. Persone as werknemers beskou
83A. Vermoede oor wie 'n werknemer is [A. 83A ingevoeg by a. 21 van Wet 11 van 2002.]
84. Duur van diens
85. Delegering
86. Regulasies
87. Goeie Praktykkodes
88. Minister se bevoegdheid om voetnotas te verander en daaraan toe te voeg
89. Verteenwoordiging van werknemers of werkgewers
90. Vertroulikheid
91. Antwoorde nie in strafregtelike verrigtinge gebruik te word nie<
92. Hindering, onbehoorlike beïnvloeding en bedrog
93. Strawwe
94. Hierdie Wet bind Staat
95. Oorgangsreëlings en wysiging en herroeping van wette
96. Kort titel en inwerkingtreding

BYLAES

Bylae Een: Prosedures vir progressiewe vermindering van maksimum werkure
Bylae Twee: Maksimum toelaatbare boetes wat opgelê kan word vir versuim om hierdie Wet na te kom
Bylae Drie: Oorgangsbepalings
Bylae Vier: Wette deur artikel 95 (5) herroep