Aan die veilige kant

Aan die veilige kant

deur A.G. Visser


Aan die veilige kant

edit

Bernardus huil en steun en sug
oor sy oorlede Leen:
,,My trane bring haar nooit weer 'trug..."
dis veilig om te ween!