Anamnesis

deur A.G. Visser


Anamnesis
edit

Kyk, Dokter, bietjie na my keel -
kan jy daar niks bespeur?
Jy kan jou seker nie verbeel
drie plase is daardeur!