Nuda Veritas

deur A.G. Visser


Nuda Veritas
edit

Die spreuk: Die klere maak die man,
mag waar wees van die here.
'n Dame het 'n ander plan
met meer of minder klere:
die naakte waarheid van die saak is
haar kleed moet wys hoe sy gemaak is!