Talk:Main Page/Afrikaans

Latest comment: 15 years ago by Anrie in topic Appearance

Appearance

edit

... in what way is this appropriate for the AF main page? Is there even any AF-laanguage content on Wikisource? One would never know from this page. Should be made more appropriate to its context, or deleted. Sj 04:43, 7 Apr 2005 (UTC)

Volgens konvensie moet die voorblad van die Afrikaanse Wikinuus eintlik by Tuisblad geleë wees. (According to the convention, the main page should be located at Tuisblad. The Afrikaans Wikipedia has links in it that all point to Tuisblad... 41.243.25.38 14:17, 3 July 2007 (UTC)Reply
Die blad verskyn hier omdat die Afrikaanse weergawe te klein is om sy eie subdomein (af.wikisource.org) te kry. Tot tyd en wyl ons nog onder die hoofdomein (wikisource.org) is, is dit die hoofblad (ons deel ook die bediener met 'n aantal ander klein Wikisource'e. 217.149.199.35 09:15, 17 January 2008 (UTC)Reply
Hoe word die Afrikaanse inhoud op hierdie bediener gekategoriseer? Wanneer Afrikaans sy eie Wikisource-bediener kry, hoe sal ons weet waar om te gaan soek vir alles wat nou reeds hier op die hoofbediener bestaan? Adriaan90 21:08, 30 January 2009 (UTC)Reply
Alles word onder Category:Afrikaans gekategoriseer (vergelyk met Wikipedia se "Kategorie:Alles"). Anrie 12:40, 31 January 2009 (UTC)Reply
Return to "Main Page/Afrikaans" page.